Saai jou diens uit op KerkRadio

Dié wat nie daar kan wees nie, kán daar wees!

Selfoon
Tablet
Rekenaar

Skryf gratis in en toets die diens vir 30 dae sonder enige verdere verpligting.

Mees onlangse nuus

Kerkradio skop af in Suid Afrika

KerkRadio se diens maak dit moontlik vir enige Kerk om die diens uitsending op jou rekenaar of selfoon te luister!

Skryf in op ons dienste en kry maandelikse nuus en opdaterings.


Besoek ons op Social Media